Ontmoet die span
Personeel

Leraar
Alwyn Carstens
Alwyn is sedert 1999 leraar by die gemeente.
Hy is kreatief, energiek, behulpsaam, vrygewig en minimalisties. Alwyn het 'n voorliefde vir sielkunde en pastorale versorging.
Bespreek 'n pastorale afspraak by Alwyn via die Kontak Ons-blad.

Leraar
Divan Vrey
Divan is sedert 2015 leraar by die gemeente.
Hy is prakties, aanpasbaar, passievol, avontuurlustig en 'n braaier. Divan het 'n voorliefde vir leierskap en leierskapontwikkeling.
Bespreek 'n pastorale afspraak by Divan via die Kontak Ons-blad.
alwyn@ngkwelgelegen.co.za | 082 677 5081

Gemeentebestuurder
Tania Olivier
Tania is sedert 2016 by die gemeente werksaam. Sy bestuur die personeel, kerkkantoor, gemeente finansies, bemarking
en verhurings. Kontak haar gerus
met enige navrae.
tania@ngkwelgelegen.co.za | 074 682 6890

Skriba/Kassier
Mary-Ann Booysen
Mary-Ann is sedert 2016 by die gemeente werksaam. Sy is die vriendelike stem met wie jy telefonies gesels, sy hanteer die administratiewe take en finansiële prosessering.
kantoor@ngkwelgelgegen.co.za | 021 558 0014
divan@ngkwelgelegen.co.za | 083 701 7771

Algemene Werker
Linda is sedert 2007 by die gemeente werksaam. Sy help om ons fasiliteite skoon en netjies te hou. Sy help ook graag by funksies en geleenthede.
Linda Lewack

Geboue- en fasiliteiteopsiener
Johan du Toit
Johan is sedert 2020 by die gemeente werksaam. Hy is verantwoordelik vir die algemene instandhouding van geboue, terreine en pastorië. Saam met sy span hou hulle die fasiliteite in puik kondisie.
johan@ngkwelgelgegen.co.za | 079 897 6673
Gemeenteraad
Charmaine Masseratté (Voorsitter)
Rudolf Visser (Onder-voorsitter)
Tania Olivier (Sekretaris)
Alwyn Carstens
Divan Vrey
Wildri Louw
Johan Breytenbach
Gawie du Toit
Anel vd Walt
Hester Heunis
Clifford Rainsford
Alwyn Rautenbach
Ronel Mouton
Elizna Du Plooy
Heinrich Theart
Liezel Louw
IT-werkgroep
Gemeentebestuurder
Leraar
Leraar
Klank- en beeldwerkgroep
Junior-kategesebediening
Dienstewerkgroep
Personeelbestuurwerkgroep
Vrouebediening
Finansieswerkgroep
Visionering
Senior-kategesebediening