
Welkom by
NG Kerk Parow-Welgelegen
Eredienste
Sondae om 09:00
Gesamentlike eredienste sal 21 Februarie 2021 hervat.
Bespreking is egter noodsaaklik aangesien ons net kapasiteit vir 50 persone het.
Kontak die kerkkantoor via telefoon, e-pos of WhatsApp om op die register geplaas te word. Daarna kan jy die Covid-19 vorm aflaai, voltooi en Sondagoggend saam bring.
Regstreekse erediensuitsending is steeds via YouTube beskikbaar.
YouTube-kanaal
Kantoorure
Ma. - Vr. 09:00 - 14:00