


Alwyn Carstens
Leraar
Divan Vrey
Leraar
Tania Olivier
Gemeentebestuurder
Alwyn is sedert 1999 leraar by die gemeente.
Hy is kreatief, energiek, behulpsaam, vrygewig en minimalisties. Alwyn het 'n voorliefde vir sielkunde en pastorale versorging.
divan@ngkwelgelegen.co.za | 083 701 7771
Divan is sedert 2015 leraar by die gemeente.
Hy is prakties, aanpasbaar, passievol, avontuurlustig en 'n braaier. Divan het 'n voorliefde vir leierskap en leierskapontwikkeling.
divan@ngkwelgelegen.co.za | 083 701 7771
Tania is sedert 2016 by die gemeente werksaam.
Sy bestuur die personeel, kerkkantoor, gemeente finansies, bemarking en verhurings.
Kontak haar gerus
met enige navrae.
tania@ngkwelgelegen.co.za | 021 558 0014



Linda Lewack
Algemene Werker
Skriba/Kassier
Mary-Ann Booysen
Stephen Conradie
Geboue- en fasiliteiteopsiener
Mary-Ann is sedert 2016 by die gemeente werksaam. Sy is die vriendelike stem met wie jy telefonies gesels, sy hanteer die administratiewe take en finansiële prosessering.
Stephen is sedert April 2023 by die gemeente werksaam.
Hy is verantwoordelik vir die algemene instandhouding van geboue, terreine en pastorië. Saam met sy span hou hulle die fasiliteite in puik kondisie.
Linda is sedert 2007 by die gemeente werksaam. Sy help om ons fasiliteite skoon en netjies te hou. Sy help ook graag by funksies en geleenthede.
kantoor@ngkwelgelegen.co.za | 021 558 0014
koster@ngkwelgelegen.co.za | 083 203 0466

Algemene Werker (tuinwerk)
Elton (Silven) Baatjies
Gemeenteraad
​
Anel vd Walt (Voorsitter)
Tania Olivier (Sekretaris)
Alwyn Carstens
Divan Vrey
Johan Breytenbach
Gawie du Toit
Clifford Rainsford
Ronel Mouton
Heinrich Theart
Liezel Louw
​
Personeelbestuurwerkgroep
Gemeentebestuurder
Leraar
Leraar
Erediensspan
Finansieswerkgroep
Senior-kategesebediening
​
Elton is sedert Augustus 2024 werksaam by die gemeente. Hy help om die gemeente se fasiliteite en terreine netjies te hou. Hy help ook graag by funksies en geleenthede.