
Welkom by
NG Kerk Parow-Welgelegen
Eredienste
Sondae om 09:00
Regstreekse erediensuitsending beskikbaar op YouTube.
https://www.youtube.com/channel/UChFfsUui2ehF4juYjMlL5_w
Met die stygende infeksiesyfers in gedagte het die gemeente besluit om vreesloos verantwoordelik op te tree en dus sal alle eredienste van Kersdag tot en met
24 Januarie 2021 aanlyn via die gemeente se YouTube-kanaal plaasvind.
Fisiese eredienste sal dus DV 31 Januarie 2021 hervat.
Die span is oortuig dat dit ‘n verantwoordelike besluit is in lig van die huidige pandemie.
Kom ons wees lief vir mekaar deur verantwoordelik teenoor mekaar op te tree.
Kantoorure
Ma. - Vr. 09:00 - 14:00
Die kerkkantoor sal 11 Januarie 2021 heropen.
Vir die nuutste inligting oor Covid-19 kan jy gerus die regering se webwerf besoek: https://sacoronavirus.co.za/
Boodskap van die bedieningspan
