Vrouemaand fondsinsameling:
Kombersies

Ons het net nog 1 kombersie beskikbaar.
Al die ander kombersies is reeds verkoop.

Dankie vir almal se ondersteuning!

Hierdie kombersie is nie net snoesig nie, maar 'n ware
daad van liefde en kuns.


Klik hier om die kombersie te koop.

Dankie vir jou ondersteuning!