Registrasie vir 2021 kategese
Ons begin hierdie jaar op 31 Januarie met kategese en wil graag almal registreer wat deel gaan wees. As gevolg van die regulasies rakende die inperking geskied registrasie hierdie jaar digitaal. Vul dus asseblief die toepaslike vorm vir jou kind in.
Elke kind moet apart geregistreer word asseblief:
Junior Kategese (Graad R tot Graad 6)
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeKeubBtQNNUvtRmuznFX2mYPyUUQMxfzQKbs7mU8SJiDeOKw/viewform?usp=pp_url
Senior Kategese (Graad 7 tot Graad 10)
Finale Jaar Belydenis Klas (Graad 11 of ouer)