Herfsmark / Autumn Market

Dié familiemark spog met dekoritems, juweliersware, speelgoed, handwerk,
plante, gebak, lekkernye en vele ander stalletjies.

Daar is selfs 'n restaurant met ligte etes en soethappies. Aandetes kan daagliks via Whatsapp bestel word.

 

Ons verwelkom aansoeke van uitstallers met handgemaakte en kreatiewe artikels,
asook tuisgemaakte kosprodukte.   Think outside of the box and be creative!

Vir meer inligting kan die kerkkantoor gekontak word.