Herfsmark / Autumn Market 2021
Die Herfsmark vind einde April tot begin Mei jaarliks plaas.
Die volgende mark sal 26 April tot 8 Mei 2021 plaasvind.
Dié familiemark spog met dekoritems, juweliersware, speelgoed, handwerk,
plante, gebak, lekkernye en vele ander stalletjies.
Daar is selfs 'n restaurant met ligte etes en soethappies. Aandetes kan daagliks via Whatsapp bestel word.
Ons verwelkom aansoeke van uitstallers met handgemaakte en kreatiewe artikels,
asook tuisgemaakte kosprodukte. Think outside of the box and be creative!
Sluiting van aansoeke: 5 Februarie 2021
Uitslag van keuring: 26 Februarie 2021
Vir meer inligting kan die kerkkantoor gekontak word.