Dankoffers en bydraes

EFT bydraes

ABSA - Tjekrekening

Rekno. :  0390581629

Takkode: 632005
 

Verwysing:
Dankoffer / kollekte / 10de Maand /  Funksie naam / projeknaam / Verhuring


Bankdiens-skakels:

|| ABSA || FNB || NEDBANK ||
||STANDARD BANK
 || CAPITEC||

SnapScan bydraes

Jy is welkom om jou bydraes via SnapScan te betaal. 
 

Gebruik die verskafde QR-kode wat ook beskikbaar is in die aankodigings en op die dankoffer-koeverte.  Onthou om die relevante verwysing van die beskikbare opsies te kies.
SnapScan werk ook met die Masterpass toepassing.


SnapScan skakel

Debietorders

Het jy geweet dat jy 'n maandelikse debietorder kan instel vir jou bydraes?

Die proses is maklik, veilig en baie gerieflik.

 

Laai die debietordervorm hier af en stuur dit dan via e-pos aan kantoor@ngkwelgelegen.co.za


Debietordervorm 

Kontant bydraes

Kontant kan gedurende kantoorure by die kerkkantoor inbetaal word.

 

Jy is ook welkom om jou bydrae in 'n dankoffer-koervert te sit en op 'n Sondag in die kollekte houer te plaas. 

 

Dankoffer-koeverte is beskikbaar in die kerkbanke
en ook by die inligting stasie by Ingang 1.

Kontakbesonderhede

Kontaknommer:   021 558 0014/5    |     WhatsApp:  074 682 6890                   

          

E-pos: kantoor@ngkwelgelegen.co.za     |     Facebook: @ParowWelgelegen        

  • Facebook
  • YouTube